Alfred Thayer Mahan

Alfred Thayer Mahan

Alfred Thayer Mahan (/məˈhæn/; 27 September 18401 Desember 1914) was 'n vlootoffisier en historikus in die Verenigde State, wat John Keegan "die belangrikste Amerikaanse strateeg van die negentiende eeu" genoem het.[1] Sy boek The Influence of Sea Power Upon History, 1660–1783 (1890) het onmiddellike erkenning gekry, veral in Europa. Die boek se opvolger, The Influence of Sea Power Upon the French Revolution and Empire, 1793–1812 (1892), het hom wêreldberoemd gemaak en miskien die invloedrykste Amerikaanse skrywer van die negentiende eeu.[2]

  1. Keegan, John. The American Civil War Knopf, 2009, 272.
  2. Suzanne Geisler, God and Sea Power: The Influence of Religion on Alfred Thayer Mahan (Annapolis: Naval Institute Press, 2015), 1.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy